Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Siesta

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 Siesta is 'n rustige, gemeubileerde en ruim selfsorg-tuinwoonstel in die veilige Siesta-kompleks in Shakas Rock. Die Siesta-kompleks is oorkant die pad van Thompsonsbaai-strand geleë en is maklik bereikbaar langs 'n wandelpad. Die strand het lewensredders 7 dae per week en spog met die bekende 100 m Thompsonbaai-getypoel. Dit is 5 minute se ry na die sentrum van Ballito, gewilde restaurante en ander geriewe.

Dié volledig toegeruste woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak. Hierdie kamer het 'n uitsig oor die see. Die tweede slaapkamer het 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed. Hierdie kamer maak gebruik van die hoofbadkamer, wat 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak bevat. Albei slaapkamers het lugversorging en het plafonwaaiers. 'n Dubbellugmatras kan op versoek in die sitkamer voorsien word wat geskik is vir 2 kinders.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, breekware, glasware en kooktoebehore. Die sitarea het 'n plafonwaaier met 'n heerlike briesie meeste dae, en het 'n skuifdeur wat lei na die rustige tuin wat na die see kyk. Daar is 'n platskerm-TV met DStv Premium. Die tuinarea is toegerus met 'n tafel, bankies en stoele, 'n ingeboude braai asook 'n ketelbraai en asemrowende uitsigte oor die see met die wonderlikste sonopkoms.

Die Siesta-kompleks is veilig en het 'n gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Haidee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Siesta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADBLcnyK1w84hLSFfgwpYZDVSzOTBAntA721bzrvJd5r5CVrMHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 76 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518666666667 31.227416666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang