Cozy House
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen rook word binne die huis toegelaat nie (dit sluit vaping, waterrookpype, ens. in)
Aankomstyd is van 15:00 tot 19:00. (Neem asseblief kennis dat laat-aankoms 'n ekstra fooi kan meebring.)
Vertrek is om of voor 10:00. Neem asseblief kennis dat in die spitsseisoen, uitkloktyd streng 10:00 is om die verblyf skoon te maak voor die volgende gaste opdaag. (Neem asseblief kennis dat laatvertrek 'n ekstra fooi kan meebring.)
Okkupasie te eniger tyd, vir enige rede, is beperk tot die aantal persone waarop ooreengekom is volgens die bespreking.
Geen troeteldiere of lewende wesens behalwe mense word op die perseel toegelaat nie, tensy dit deur Seascapes Accommodations gereël word, 'n troeteldierdepositovorm voltooi word, en 'n deposito betaal is. Dit geld nie vir dienshonde/diere nie.
Moenie meubels op die perseel rondskuif nie, en moenie hulle na buite neem nie.
Maak slegs vure op plekke wat voorsien word. Hou asseblief in gedagte dat dit 'n hoë veldbrandgebied is, dus geen onbewaakte brande, en geen brande tydens swaar wind nie.
Let asseblief daarop dat geen geraas na 22:00 en voor 08:00 uit respek vir die bure toegelaat word nie aangesien die verblyf in 'n woongebied geleë is. Pringlebaai en Bettysbaai is biosfere; die plaaslike inwoners sal harde musiek aan die owerhede rapporteer.
Wanneer gaste die huis enige tyd onbewoon verlaat, sluit asseblief die deure en stel 'n alarm.
Om moontlike blokkasies te voorkom, moet asseblief nie voedselafval, gevaarlike vloeistowwe, vette of vroulike higiëne-items in die toilette, wasbakke of stortbakke weggooi nie. Die verblyf gebruik 'n septiese tenkstelsel.
Die gas sal aanspreeklik gehou word vir enige skade of verliese.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bass-weg 2586, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang