Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2411 The Rubik

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Loop Street, Unit 2411 The Rubik, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

2411 The Rubik is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad en bied 'n ongeëwenaarde leefervaring met asemrowende uitsigte.

Dié woonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Gaste kan op die gemaklike rusbank in die sitkamer ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan asemrowende uitsigte oor die ikoniese Tafelberg en Leeukop geniet, asook uitsigte oor die stad na die historiese Robbeneiland. Hulle kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad op die dak en veilige parkeerplek binne die gebou.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Dwell Property Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 39

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • 17 Loop Street, Unit 2411 The Rubik, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Loop Street, Unit 2411 The Rubik, Cape Town CBD, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA051f92b375421e40b7b72c82cecaacdc694d57a02b3f84257a5d8ff615703e1f4dd5503c9e8fa981dd84655ebeb898cd8707?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 17 Loop Street Unit 2411 The Rubik 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.919208741072 18.42175096809

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang