Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

22 at Beach Front

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in Port Shepstone langs Sea Park Beach, 22 at Beach Front bied 'n kustoevlugsoord ideaal vir die hele gesin.

Dié ruim huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl 'n dubbelslaapbank in die sitarea slaapplek vir 2 kinders bied. Hierdie gaste deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n toilet en bad met 'n oorhoofse stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, saam met 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Gaste trek ook voordeel uit 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi-toegang is regdeur die eiendom beskikbaar.

Gaste kan buite op die gemeubileerde patio eet, wat uitkyk oor welige tuine en spog met asemrowende see-uitsigte. Die eiendom beskik ook oor 'n sprankelende swembad vir ontspanning, en veilige parkeerplek word regdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat graag wil verken, is Sea Park Beach 'n entjie se stap weg, terwyl Dino Park 6,5 km van die eiendom af geleë is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 22 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4241, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84a41d60d0aa49fa2eb6277b21ed69710e24f369907677893ee42db7ef072294643069f7c15a01ca39107e7de94aee1c2158?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 22 Beach Front Road Sea Park 4241 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.7002451 30.490592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang