206 Saratoga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Clarens Road, 206 Saratoga, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
206 Saratoga is 'n pragtig versierde woonstel sentraal geleë in Seepunt en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van The Mojo Market, restaurante en al die geriewe wat die stad bied. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel kan tot 2 gaste gerieflik akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met stoele, 'n kaggel en gemaklike rusbanke in. Gaste het toegang tot Wi-Fi tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ligging
- 2 Clarens Road, 206 Saratoga, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Clarens Road, 206 Saratoga, Sea Point, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang