204 Sussex Mews
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915 , Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
204 Sussex Mews is 'n bekoorlike wittebroodsuite in Kaapstad en bied 'n romantiese toevlugsoord vir paartjies. Die eiendom is gerieflik geleë, net 3 km vanaf die Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum (CTICC), 4,4 km vanaf die Robbeneiland-veerboot, 6 km vanaf die lewendige V&A Waterfront, en 9,4 km vanaf die ikoniese Tafelberg. Gaste kan ook die welige Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin, 10 km ver, verken.
Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank. Dit maak gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n knus sitarea met 'n platskerm-TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Dié eiendom het 'n buite-eetarea met 'n braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar met 24 uur-sekuriteit. World of Birds is 19 km van die woonstel af en Chapman's Peak is 29 km weg. Kaapstad Internasionale Lughawe is 17 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915 , Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang