20 On Alewyn
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bessie Str, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
20 On Alewyn is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Stilbaai. Die eenheid is naby die see, strande, rivier, gholfbaan, padelbane, winkels en restaurante. Die dorp bied 'n veilige en ontspanne omgewing waar gaste dit kan geniet om deur die strate te stap, en kinders kan vrylik speel sonder om bekommerd te wees.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is 'n slaapbank in die sitkamer vir 2 kinders. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief asook 'n sentraal geleë etenstafel met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.
Dit maak oop na 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai, wat 'n perfekte ruimte bied vir ontspanning. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Bessie Str, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bessie Str, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang