Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Seesonnet

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

2 Seesonnet is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Freeland Park, Scottburgh. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie woonstel het direkte toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.

Dié duplekswoonstel bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot 'n balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank het. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beslaan die grondvlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en hierdie area het 'n TV met OpenView-kanale. 'n Hardeskyf met flieks is ook beskikbaar vir gaste om te kyk.

Dié leefarea maak oop op 'n balkon met 'n Weber-braai. Dié kompleks spog ook met direkte toegang tot die strand. Bykomende braaigeriewe is ook by die swembad-area beskikbaar. Gaste kan gaan swem, branderplankry, of visvang by die strand. Dit is ook 'n wonderlike plek vir 'n heerlike wandeling en seisoenale walviskyk. Enkel toesluitmotorhuis is beskikbaar met toegang tot die eenheid via die motorhuis.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thea J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Stunning! Wat 'n amazing plek! Vir seker sal hulle ons weer sien.
Jan 2025
Lynette L
Gesin met tieners
5.0
Comfortable sea break away. Very relaxing with great sea views and direct access to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hettie B
Saam met lewensmaat
5.0
Het elke oomblik geniet, sal enige tyd weer daar bly en beveel die plekke ten volle. 100% tevredeheid met die netheid, gasvryheid, ligging en veilighe...
Sien meer
Nov 2024
Christa N
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspanne, gerieflik, 5 ster klas verblyf. Verblyf was bo verwagting uitstekend. Ligging van huis was die beste ons nog teen die Suid-Kus gehad het. G...
Sien meer
Nov 2024
Eunice Y
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was amazing, ek wou nie terug huis toe nie. Ek moet regtig sê dit was een van my lekkerste see naweke gewees - Clint is baie vriendelik en hulpvaa...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Clint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 2 Seesonnet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Link-weg 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c407cc867ee7fea0a9586b83bd53a08267e46bf2dfadb839f3a9f3b2c42ec6b0f3a7abfaf96a5f6ddae338eb6ca0004e3b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 1 Link Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.275813615493 30.759062651788

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang