Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Dolphin Ridge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Mrt 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis: Boetes van R1500 sal gehef word indien daar 'n oortreding is.

Geen geraas tussen 22:00 en 10:00, en geen geraas op Sondae.

Vullissakke moet nie in gange of by deure gelaat word nie.

Parkeer slegs in aangewese areas.

Toegang tot die hoofhek word slegs deur 'n sekuriteitswag verleen en gaste word nie toegelaat om die hek vir ander oop te maak nie.

Moenie wasgoed op balkonne of naby vensters hang nie.

Hou by die spoedgrens.

Geen partytjies word toegelaat nie, en geraas moet daagliks na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Op Sondae word geen geraas deur die dag toegelaat nie. 'n Boete sal per oortreding gehef word. Geraasversteurings vir naburige woonstelle moet te alle tye vermy word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 570
R 2 570 R 2 185
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 570
R 2 570 R 2 185
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto Du Plessis-rylaan 1008, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0ca9608b6a4093d60933ccf710c64198c1ccd79e094efde5d7fbe480e829f3c5cb013d051a3ac360230f12b3a27fc623cc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 570 nouVanaf R2 185 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 1008 Otto Du Plessis Drive Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.791321429749 18.460991113908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang