Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

188 Alice at Cannon Rocks

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

188 Alice at Cannon Rocks is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Cannon Rocks, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n eenplaat-induksiestoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eiendom het sonpanele met 'n battery.

Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat ingerig is met buitemeubels en 'n braai wat gaste kan geniet. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en die eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Gerda A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Dit was 'n kort, maar baie aangename verblyf. Skoon, stil, veilig, pragtig, gasvry.
Feb 2025
Froneman L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Uitgerus. Baie gehad om te doen. Pragtige omgewing. 'n Juweel van 'n plek. Baie, baie lekker. Kon nie vir iets beter vra nie. Alles was perfek...
Sien meer
Jan 2025
David L
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to relax and collect your thoughts. I did! I was overwhelmed and lacked for nothing. Every detail was attended to with comp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Devonne M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome, clean and relaxing. Awesome spot, well planned, friendly host. Will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anna V
Gesin met tieners
5.0
Best of both: Forest and ocean. Lovely accommodation at the far end of Cannon Rocks. 500 m from the beach and the start of the Cannon t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
  • Gaste dink 188 Alice at Cannon Rocks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alice-pad 188, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad9925618ce930524397176d99de902288d3c0872598d1e738e17094a6262369e18578c9787e5cf2292c2b16a7a6a1ea4aad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 188 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.749748560088 26.530234308598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang