Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

180degrees @ Outeniqua

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 930 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

180degrees @ Outeniqua is 'n lieflike vakansiehuis in Groot Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die streek is bekend vir sy milde klimaat regdeur die jaar, goue strande en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers, waarvan 2 uitloop op 'n balkon met see-uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n spa-bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die tweede badkamer word gedeel en het 'n bad en stort.

Die kombuis is volledig toegerus en sluit 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en kooktoebehore in. Die huis bied ook 'n TV met DStv, 'n braai en 'n dubbelmotorhuis.

Gaste kan uitsien na visvang, voëlkyk, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, gholf en valskermsweef in die area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Spa-bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Malinda T
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en ontspanne. Met die see voor jou! Pragtige uitsig met veilige parkering. Jou troeteldier ook veilig en kan nie uit nie. Huis gerieflik met...
Sien meer
Feb 2025
Annette V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig! Die huis het alles en nog meer wat jy nodig het om jou verblyf aangenaam te maak. Die uitsig is asemrowend en dit was heerlik om rust...
Sien meer
Feb 2025
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Ek beveel 180 ten sterkste aan. Ons tweede kuier hier was net so lekker as die eerste. Dit is net onmoontlik om nie hier lekker te kuier nie. Luuks en...
Sien meer
Feb 2025
Zunthia R
5.0
Juweel by die see. Ons vakansie in hierdie tuiste was absoluut fantasties! Die huis bied die mees besondere see-uitsig! Ons het ongelooflik gekuier en...
Sien meer
Jan 2025
Henry E
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Heerlijke verblijf, sal dit vir seker weer doen. Die stilte is aanloklik.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink 180degrees @ Outeniqua het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 930
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eekhoringstraat 10, Outeniekwastrand, Groot-Brakrivier, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2hg8lRyNKZ9JAGK47rsJW3NmJWTh4GAZk1kBMwMy11knN36cNO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 930 per nag, vir 6 mense 42 5 1 5 10 Eekhoring Street Outeniqua Strand 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048935348761 22.279298357668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang