Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

166 Cradock Street - De Kothuize

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 166, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cradockstraat 166 is 'n groot, goed ingerigte klassieke Karoo-huis, en is ook 'n nasionale monument. Die kothuis is in Graaff-Reinet se bekende en geskiedkundige Cradockstraat geleë, binne kort stapafstand vanaf verskeie restaurante en museums. Dit is 'n ideale en gerieflike basis vanwaar jy die dorp kan verken.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gekombineerde kombuis en ontbytkamer, 'n aparte sitarea en 'n groot eetkamer. Daar is skaars en interessante antieke Kaaps-Hollandse kenmerke aan die huis, soos ingeboude muurkaste met geelhout- en stinkhoutdeure, asook geelhoutkamerdeure, bamboesrietplafonne en antieke ligtoebehore. Daar is ook 'n paar klassieke antieke meubelitems en afdrukke.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde klein kamer, wat geskik is vir kinders, het 2 enkelbeddens. Hierdie twee kamers deel 'n tweede badkamer met slegs 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg. Die eetkamer het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Buite is daar 'n lieflike skadu- en sekuriteitsbalke-patio, onder 'n antieke wingerdstok, met 'n etenstafel en stoele en braaigeriewe. Daar is ook 'n groot ommuurde tuin met uitsigte oor die berge wat Graaff-Reinet omring.

Veilige parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie en 'n motorhuis word voorsien.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 260

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cradockstraat 166, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink 166 Cradock Street - De Kothuize het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 640
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cradockstraat 166, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52d2e9f46c231537687eac0fbfb5bf9e1e23a259b9abf034c05a359c52dee4bccce98f677568c4bb1e3b6a2d7eee4e1958ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 640 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 166 Cradock Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.257488 24.533432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang