Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Keet

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 500 R1 800 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

16 Keet bied begrotingsvriendelike selfsorgverblyf wat ideaal is vir kontrakwerkers aangesien die eiendom sentraal geleë is in Humansdorp, naby alle winkels en restaurante.

Dié eiendom het 'n maksimum kapasiteit van 10 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n enkel- en 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Nog 3 enkelbeddens en 'n dubbelbed is beskikbaar in die derde slaapkamer. 'n Stort, wasbak, toilet en urinaal is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie huis beskik ook oor 'n binnebraai en 'n lieflike omheinde tuin waar gaste ten volle kan ontspan na 'n lang dag. Gaste kry veilige parkeerplek binne die eiendom.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

3 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

petro Geverifieer

Eiendomme 15

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Keetstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
R 4 500 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf R4 500
R 4 500 R 1 800
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keetstraat 16, Humansdorp, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39eec6605605c8453650bd2181264e010ff8ed68c214132f116ac376156840f03007bdf9a6f4ed7698610c078b7b8809539b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 9) 16 keet Street Humansdorp 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0290535 24.779916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang