Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

13 on Sand Plover

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sand Plover Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 R7 650 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

13 on Sand Plover is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die Grottobaai-natuurreservaat geleë is. Met sy rustige omgewing aan die Weskus, is hierdie eko-vriendelike huis ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle kan ontspan en die omgewing kan geniet.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n bad, wasbak en toilet toegerus is. Die eerste slaapkamer het ook toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die gedeelde badkamer beskik oor 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste kan 'n onderdakstoep met skuifdeure geniet wat oopmaak, wat die buitekant na binne bring. Die patio beskik oor 'n binnebraai, 'n etenstafel en 'n pooltafel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is verskeie staproetes vanaf die landgoed wat deur die duine na die strand lei. Geriewe soos winkels en restaurante kan geniet word in naburige dorpe soos Yzerfontein wat sowat 31 km ver is, terwyl Kaapstad sowat 60 km ver is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 13 Sand Plover Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 500
R 8 500 R 7 650
per nag (plek vir 8)
Vanaf R8 500
R 8 500 R 7 650
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Sand Plover Close, Grotto Bay, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a243c44569f2e3635f9b049a49a52755ba3c843a16ff706b61aa34c1fca46c770927010f64ca156a4edf024b99fae5b054d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 500 nouVanaf R7 650 per nag (plek vir 8) 13 Sand Plover Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.496904848377 18.320653599083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang