Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

122 @ Big Bay Beach Club

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

122 @ Big Bay Beach Club is in Big Bay geleë, stapafstand van die skilderagtige Bloubergstrand af, wat dit 'n ideale kustoevlugsoord maak.

Die ruim woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek vir 2 gaste. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in, aangevul deur 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Deur die skuifdeure kan gaste op die gemeubileerde balkon ontspan terwyl hulle pragtige uitsigte geniet. Die woonstel bied toegang tot gemeenskaplike geriewe, insluitend tennisbane, 'n speel- en skaatsplank, braai-area en 'n swembad. Vir diegene wat graag wil verken, is Blaauwberg Natuurreservaat binne stapafstand, terwyl Table Bay Mall net 3,3 km ver is.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sumatra Avenue, Big Bay Beach Club, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd64897d482e14b71ea62ea35e3477fe41100298ac47e802e2d35af794451ba856604f6e591a2cd751f3abb4f14c446f9c23c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) Sumatra Avenue Big Bay Beach Club 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.7833694 18.4543212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang