Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

107 Flamingo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Tydelik onbeskikbaar

Beskrywing

107 Flamingo is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers sowel as vakansiegangers aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Kaapstad se gunstelingbestemmings.

Hierdie oulike ateljee kan gemaklik 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Hierdie ateljee het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Langs die bed is daar 'n sitarea met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie ateljee maak oop op 'n klein balkon. Die ligging van hierdie eiendom is stapafstand van baie winkels en bekende restaurante af. Dit is ook naby die Seepunt-promenade en lewendige strande.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis

Ligging

  • 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Regent Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ec117adf56abb44dd52dd150916c48cc9cdd7cd34693a8fa7b394e94dccd889b738baa5f6713bf3485e703b15c33163613d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
6 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.920758524629 18.383988362065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang