106 Les Mouettes
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Rook word nie in die woonstel toegelaat nie.
Gaste het toegang tot die motorhuis vir 19 Casablanca en een oop parkeerplek.
Die eiendom akkommodeer nie studente, vakansiegangers of matrikulante sonder konstante ouertoesig nie.
Gaste moet hul eie verbruiksgoedere verskaf.
Neem asseblief kennis dat dele van die verblyf via trappe toeganklik is, en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Slegs kinders onder die ouderdom van 2 word toegelaat.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: Compensation Beach-weg 96B, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang