Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

105 on Sarel Cilliers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

105 op Sarel Cilliers in Strand bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf. Die sentrale ligging is perfek vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Kies uit drie pragtig ingerigte eenhede wat elkeen en suite-badkamers bied. Die kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne, en het privaat ingange. Elke eenheid beskik ook oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Vermaakgeriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.

Gaste kan veilige parkeerplek op die perseel by die eiendom geniet. Boonop is 105 op Sarel Cilliers gerieflik naby winkelsentrums, restaurante, parke en buitelugruimtes geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Sol B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekke besie orivate. Ja, gaue skoon en private.
Feb 2025
Anne A
5.0
Heavenly. After a long search, I found 105 Sarel Cillier. What a great experience! I will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Penny S
5.0
Comfortable and clean, close to the beachfront, good value for the price. The accommodation was comfortable and the location provided e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Tersia P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike diens en baie skoon. Sien sterre.
Okt 2024
Mark T
Besigheidsreis
5.0
Neat, well appointed. The host was well organised and the room was immaculate. Loved the furnishings.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 105 on Sarel Cilliers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 105, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbff46db881cb312821a22f6a8477246b5024f60d205757754380443ebd9ec68b1a728d4e21eeebf8ddc2d28130cb47c5a2d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 105 Sarel Cilliers Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.110029778065 18.829920088865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang