102 Sussex Mews
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
102 Sussex Mews is in die hartjie van Woodstock geleë en bied selfsorgverblyf wat perfek geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en handdoeke is vir gerief ingesluit.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware in. Dit vloei in 'n knus sitarea wat met 'n gemaklike rusbank en 'n TV gemeubileer is. Gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike vermaakarea, wat 'n braaistaanplek en 'n pooltafel bied. Vir gaste wat die area wil verken, is die Iziko Bo-Kaap Museum net 3,3 km weg, terwyl die V&A Waterfront 5,3 km van ons af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang