101 Sussex Mews
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 380 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
101 Sussex Mews is in die middel van Woodstock geleë en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die ruim woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die badkamer, met alle linne en badhanddoeke wat voorsien word.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en ketel insluit. Langs die kombuis is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Gaste kan toegang geniet tot die gemeenskaplike vermaakarea, wat 'n braai-staanplek en pooltafel insluit. Vir diegene wat die area wil verken, is die Distrik Ses-museum 2,3 km ver, en Mouille Point-strand is 5,3 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Sussex Street, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang