@ Rosie's
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- En suite-dubbelkamer met gedeeltelike see- en berg-uitsig
- Slegs verblyf
- Mhepo privaat sakpaskamer
- Slegs verblyf
- Woonstel met see-uitsig vanaf gemeenskaplike balkon
- Slegs verblyf
- En suite-kamer met 2 enkelbeddens
- Slegs verblyf
- En suite-kamer met 2 enkelbeddens en 'n gedeeltelike see- en berg-uitsig
- Slegs verblyf
- En suite-dubbelkamer
- Slegs verblyf
- Umoyo privaat sakpaskamer
- Slegs verblyf
- Vento Slaapsaal vir 6
- Slegs verblyf
- Phefo Privaat Sakpaskamer
- Slegs kamer
- Upepo slaapsaal vir 6
- Slegs kamer
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Inkloktyd is tussen 14:00 en 17:00. Ná 17:00 is slegs op versoek en laat inklokfooie mag geld.
Uitkloktyd is voor 11:00.
As gaste oor 'n besprekingswebtuiste bespreek het, benodig ons die kredietkaart waarmee hierdie bespreking gemaak is en die ooreenstemmende, geldige ID van die kaarthouer. Daarsonder is inklok nie moontlik nie.
Indien 'n kredietkaartbetaling deur die bank geweier word sal die bespreking nie aanvaar word nie, die bespreking sal gekanselleer word en die kamer sal vrygestel word.
Gemeenskaplike slaapsale en gedeelde badkamergeriewe is gemeng.
'n Volle daaglikse skoonmaak is ingesluit (geen skoonmaak as jy die kamer ná 13:00 verlaat nie), Sondae en openbare vakansiedae is uitgesluit: slegs gemeenskaplike areas.
Geen kinders onder die ouderdom van 10 jaar oud word toegelaat nie.
Ongelukkig word geen besoekers toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook binnenshuis is verbode.
Skakel asb. die ligte af wanneer jy die laaste is om te vertrek.
Hou asb. die geraasvlakke laag.
Vir groepbesprekings neem ons 'n R4000 deposito, vir enige stukkende items of ander probleme wat veroorsaak word.
Ons het 5 parkeerplekke op die perseel, waarvan een vir die maatskappy se bussie is.
Gaste is self vir hul kos verantwoordelik.
Eet en drink in die slaapkamers word nie toegelaat nie en gaste mag ook nie glase van die kombuis na die kamers neem nie. Ons het plastiekglase as waterglase gedurende die nag benodig word.
Die kombuis en gemeenskaplike area is op die eerste verdieping, asook die privaar, en suite-kamers. Skakel asb. die waaier aan wanneer jy die kombuis gebruik maak. Geen kook ná 22:00 nie.
Moenie handdoeke en klere oor die beddens hang nie. Hakies word voorsien.
WiFi kan tydens beurtkrag voorsien word. Ons versoek vriendelik dat geen groot lêers of foto's afgelaai word nie, aangesien dit die spoed sowel as die vermoë om hierdie diens gratis aan te bied, sal benadeel. Vra asb. by die ontvangs vir 'n koopbewys.
In 'n poging om hulpbronne te bespaar, bied ons nie daaglikse skoon handdoeke aan nie, maar eerder op gaste se versoek. Wanneer jy wil hê jou handdoeke moet vervang word, sit dit asb. op die badkamervloer of versoek personeel om dit aan te vul.
Weens waterbeperkings word beddegoed een keer per week of op versoek van gaste verander. Wanneer jy wil hê jou linne moet vervang word, los asb. die kaart of versoek personeel om dit aan te vul.
Met aankoms sal jy 'n stel sleutels kry, asook 'n kode vir die voorhek. Onthou asb. om die sleutels by ontvangs te los wanneer jy vertrek of dit in die posbus by die hek af te gee. 'n Boete sal gehef word indien sleutels nie ingehandig word nie.
'n Eerlikheidskroeg word op die boonste verdieping langs die balkondeur bedryf. Let asb. op jou aankoop op die voorsiende lys en dit sal by jou rekening gevoeg word.
'n Breekskadedeposito van R500 word met aankoms vereis. Dit sal as 'n kontantbetaling ingevorder word. Jy sal met uitklok terugbetaal word. Jou deposito sal ten volle in kontant terugbetaal word, onderhewig aan 'n inspeksie van die verblyf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 29 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Coral-weg 78, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang