Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

West Acres

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Acres bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 50 resensies.

West Acres

Magisha Guest House

"Stil en rustige area naby aan alles."

West Acres

Akwamaryn B&B

"It is very lush and scenic."

West Acres

The Rock Guesthouse

"Lieflike en rustige buurt."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Convenient to most amenities. "

West Acres

9 on Feijoa

"Lekker sentraal geleë, naby al die besighede en winkelsentrums. Rustige woonbuurt."

West Acres

9 on Feijoa

"Netjiese area en nie te vêr van inkopiesentrums nie."

West Acres

Sheba Rock Guesthouse

"Stil en veilig."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Veilig, weg van gedrang."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Rustige buurt naby genoeg aan die belangrikste besighede!"

West Acres

JS Inn

"Dis 'n lekker oornag plek op pad Kruger Wildtuin toe of vir 'n paar dae om die omgewing te verken."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Nie baie tyd gehad vir rondkyk nie."

West Acres

Magisha Guest House

"Netjiese en mooi omgewing. "

West Acres

Dome Home Accommodation

"Die Spar en Ilanga Mall is naby genoeg om nog iets te koop wat dalk by die huis weggekruip het! "

West Acres

Sheba Rock Guesthouse

"Baie sentraal. "

West Acres

JS Inn

"Lekker stil en veilige area met winkels wat naby is."

West Acres

Sheba Rock Guesthouse

"Very quiet place, Loved it!"

West Acres

Sheba Rock Guesthouse

"Rustige buurt. Veilige gevoel. Naby alle geriewe."

West Acres

Magisha Guest House

"Die omgewing is nie baie goed nie."

West Acres

9 on Feijoa

"Baie mooi. Vriendelike mense."

West Acres

Blue Grass Nest

"Sentraal en rustig."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Naby eetplekke en naby die N4 - baie geskik."

West Acres

9 on Feijoa

"Dit is ook baie sentraal geleë, nie ver van die hoofroetes nie."

West Acres

Dome Home Accommodation

"Sentraal, naby hoofpaaie, sakesentrums en hospitale."

West Acres

35 Kelkiewyn B&B

"West Acres is sentraal en 'n rustige omgewing."

West Acres

9 on Feijoa

"Netjiese en veilige area."

West Acres

35 Kelkiewyn B&B

"Oulike buurt van Nelspruit."

Blad
Wys 1 tot 30

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang