Indien jy Victoria-Wes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Victoria-Wes.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria-Wes Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria West accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Victoria-Wes akkommodasie
16 lekke plekke om te bly
Be Blessed Selfcatering is in die rustige dorpie Richmond in die Noord-Kaap langs die N1 geleë en is ongeveer halfp...
Karoo Manor Guest House and Restaurant is ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg in die dorpie Richmond g...
Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die...
The Richmond Cafe and Rooms is 'n gastehuis net langs die N1 in die dorpie Richmond in die Noord-Kaap. Die gastehui...
Rose Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n bekoorlike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is n...
Knus is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Richmond, 'n oulike dorpie in die Noord-Kaap. Die kothuis is 600 m vanaf d...
Three Birds Country House skuil in die rustige dorpie Richmond langs die N1 in die Noord-Kaap. Die verblyf is halfp...
Kliphuijs is 'n gastehuis met pragtige gastekamers in Richmond in die hartjie van die Karoo ? 'n streek waarna die ...
Seisoen Karoo Retreat is in 1854 met 'n geskiedkundige Karoo-styl gebou. Hierdie ou bestuurdersplaashuis is in die ...
Freek's Cottage is op 'n Karooplaas naby Murraysburg geleë. Hier kan jy wegbreek uit die stad se gejaag en met perd...