Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Vermaaklikheid

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vermaaklikheid bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12 resensies.

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Daar is 'n mooi aan Vermaaklikheid. Ongerepte natuurskoon."

Vermaaklikheid

Paddahoek Cottage

"Mooi. Perfek as jy net stilte soek."

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Dit is 'n dorpie met baie potensiaal. Ongerep en opreg."

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Jy gaan vir die ontspanning en bring jou ete en drinke saam."

Vermaaklikheid

Braksheuwel Olive Farm

"Daar is geen winkels in Vermaaklikheid - pak alles in wat jy moontlik nodig het."

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Vermaaklikheid is quaint but in winter time (European summer) most is closed and you need to travel quite a distance on gravel and potholes to get anywhere. Travel times are at least 40 min even with our 4x4. A 4x4 is a must!"

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Vermaaklikheid is n klein dorpie, beveel aan om maar soveel as moontlik saam te neem, want daar is slegs een klein huiswinkeltjie. Baie vriendelike gemeenskap, maar nie baie aktiwiteite nie. Stilbaai en Jongensfontein is slegs om die draai as jy die grondpad see toe volg. Daar is winkels en ook ander aktiwiteite. Vermaaklikheid is 'n perfekte wegbreekplek sonder enige steurnisse."

Vermaaklikheid

River Magic Cottages - Back Track

"Dis 'n stil plek met hoofsaaklik natuurlewe as enigste vermaak."

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"Perfect place to get away."

Vermaaklikheid

Thorn & Feather

"It's my happy place."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang