Indien jy Velddrif besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Velddrif.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Velddrif Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Velddrif accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Velddrif akkommodasie
108 lekke plekke om te bly
Riverhouse is in die kusdorpie Port Owen, Velddrif, geleë en is 'n bekoorlike selfsorghuis met volop voëllewe wat d...
3 on Elizabeth is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel. Hierdie woonst...
The Den on Plover
The Den on Plover is 'n knus selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Vel...
The Grace @ Pelican Bay is 'n lieflike toevlugsoord wat op die kanaal in Port Owen geleë is. Dit is ideaal vir gesi...
Die Wilde Gans is in Velddrif en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels,...
The Waterfront is 'n luukse gastehuis met lugversorging wat geskik is vir selfsorgverblyf. Dit is aan die waterfron...