Geverifieerde Resensie
Umhlanga
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Umhlanga bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 192 resensies.
"Umhlanga is altyd pragtig. Die mense is vriendelik en hulpvaardig. Ons besoek was nie vir rus of shopping of reis nie, dit was vir ’n familie-byeenkoms. So ons het basies net daar geslaap. "
"A very beautiful place to be, but the people like to take their dogs to the beach where we want to swim and relax."
"Oulike plek, iets vir almal om te doen. Parkeerplek is egter 'n probleem."
"Pragtige vakansie bestemming en 'n lewendige dorp. Alle winkels is loopafstand en 'n baie lekker staproete op die promenade wat veilig is en baie netjies gehou word. Umhlanga is beslis vir my die dorp om te besoek aan die Noordkus van Kwazulu Natal."
"Pragtige vakansiedorp, baie restaurante, skoon strande, baie gerieflik naby die lughawe."
"Great destination. In all honesty, lots and lots to do if you are older. Very busy social gatherings in the village and good for kids too. Gateway is only up the road, and a gem in the heart of Umhlanga is Mindscape. "
"Met die snelweë wat deur die gebied loop is dit maklik om van een punt na 'n ander te gaan."
"Fantastiese omgewing, toeriste georiënteerd met al die puik restaurante, winkelsentrums, skoon strande en plaveisel waarop gestap en gedraf kan word."