Verified Reviews
Tzaneen
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Tzaneen
Rated 4.3 out of 5 based on 189 reviews.
"Die landskap is iets om te beleef, die padstalle, Lion en Predator Park, eetplekke en dorp self is iets besonders."
"A very dirty town next to the taxi rank at the clinic and people drink in public place right in town."
"Min goeie eetplekke beskikbaar. Sal in die vervolg eerder by die gastehuis se restaurant alle etes hou indien net 'n dag of twee se oorslaap vereis word."
"Mense is maar baie onbedagsaam op die pad en nie baie vriendelik in die winkels nie."
"Pragtige plek en vriendelike mense met asemrowende plekke om te besoek. Die dam was pragtig en die weer lekker warm."