Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

St George's Guest House

Gastehuis
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 30 Apr 2025.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R1 080 R972 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

St George's Guest House is geleë op die pragtige plaas Pusela, reg langs die George's Valley-pad die R528. Dié verblyf is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n oornagplek, naby die dorp en ander besienswaardighede in die area.

Verblyf word gebied in 4 elegant versierde kamers. Drie kamers is ingerig met koningingrootte-beddens en een kamer het 2 driekwartbeddens. 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-verbinding, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n haardroër is beskikbaar.

Veilige parkeerplek word vir alle gaste voorsien. Daar is 'n restaurant op die perseel wat maaltye bedien. Gaste kan ook 'n koffie of tee met tuisgemaakte beskuit geniet op die voorstoep wat uitkyk oor die boomryke tuin met sy pragtige voëllewe en apies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Stephanie S
5.0
Vriendelik en veilig. Marietjie was so vriendelik en het moeite gedoen dat ons tuis voel. Pragtige verblyf en ons sal weer op haar knoppie druk.
Jan 2025
Linda G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and very neat. Will definitely stay there again. Wonderful and very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Esna V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker vinnige oorstop. Ja, ons het lekker gebly.
Sep 2024
Lianka L
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en mooi! So lekker gebly! Almal is vriendelik en die Bistro op die perseel is 'n bonus!
Mrt 2024
Lianie E
5.0
Fantastiese verblyf weg van die huis! Ons is vriendelik verwelkom en alles is goed verduidelik. Die kamer was perfek en skoon! Daar was genoeg plek vi...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink St George's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tzaneen Laeveld Limpopo
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 080
R 1 080 R 972
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George's Valley-straat 77, Pusela Plaas, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9VZrxoirTNyXtPltlG03Wb3SqLQz5gmB1v3WPlvKK3A88kDDXo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 080 nouVanaf R972 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 77 George's Valley Road Farm Pusela 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.84111176232 30.130557207269

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang