- Brenton-on-Sea(55)
- De Vlugt(4)
- Heidelberg(15)
- Heroldsbaai(85)
- Hoekwil(28)
- Joubertina(14)
- Kareedouw(5)
- Keurboomstrand(102)
- Knysna(565)
- Krakeelriver(3)
- Matjiesrivier(6)
- Mosselbaai(833)
- Nautilus Baai(1)
- Oudtshoorn(151)
- Plettenbergbaai(501)
- Riversdal(30)
- Sedgefield(144)
- Stilbaai(209)
- Uniondale(13)
- Vermaaklikheid(10)
- Victoriabaai(15)
- Vleesbaai(12)
- Wildernis(223)
- Witsand(120)
Indien jy Tuinroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tuinroete.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuinroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Garden Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tuinroete akkommodasie
4186 lekke plekke om te bly
Golf Lodge 114 is 'n bekoorlike vakansiehuis wat in 'n skilderagtige omgewing op die bekroonde Pinnacle Point Gholf...
Alakhe Self-Catering is 'n huis in Oudtshoorn, Wes-Kaap wat ideaal vir gesinne of vriende is. Hierdie huis bied sl...
Berluda Farmhouse and Cottages is ideaal geleë op 'n volstruisplaas in die pragtige en rustige Schoemanshoekvallei ...
109 On Meyer is 'n knus eenheid met 'n privaat ingang aan die eienaar se hoofhuis in Loeriepark. Dit is ideaal vir ...
Rest a Bit at Glentana is in Glentana, 20 km suid van George op die Tuinroete geleë. Die omgewing is ook bekend as ...
“O as die windjie waai hier op Mosselbaai ... ek het my hart gaan los daar op Hartenbos,” sing Jakkie Louw. Ja Jakkie, dit is maklik om halsoorkop verlief te raak op die Tuinroete. Die streek tussen Stilbaai en Stormsrivier is immers een van die gewildste vakansiebestemmings in Suid-Afrika. Hier is... Lees meer