Geverifieerde Resensie
Transkei
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Transkei bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 235 resensies.
"Mooi dorpie aan die Wildekus. En sommer baie kans om met die plaaslike kultuur in aanraking te kom."
"Grondpaaie moet gereeld basiese onderhoud kry anders gaan toeriste die Wildekus vermy."
"Kei Mouth is a little sleepy hollow, far from the madding crowd. We found the locals in general to be very friendly and garrulous. The only blindside we experienced was that no restaurants are open on a Monday, which is the day we arrived. I would recommend the clubhouse's steak, egg and chips any day. "
"Transkei is nie vir sissies nie. Wees voorbereid om stadig te ry en geduldig te wees met die beeste, bokke en varke wat in die pad loop, staan of slaap. Veiligheid is altyd 'n ope vraag, locals sê dit is veilig maar wees maar eerder waaksaam, dit is immers Suid-Afrika. In ruil daarvoor is die kuslyn asemrowend mooi en vol lewe. "
"Wees baie versigtig om a bootrit op die rivier by Offshore Africa te bespreek - hul besprekingsisteem is nie van die beste nie en hul kanselleer op kort kennisgewing as jy nie deel is van 'n groot groep nie. "
"Security, security and security. I hope next time I visit the road construction will be done."
"Het net een nag oornag. Kan dus seker nie te veel sê nie. Die roete om daar uit te kom was wel baie onaangenaam (die pad is netjies, maar honderde draaie/kinkels - was later skoon karsiek). Wou graag swem, maar daarteen beveel gegewe haaie. Het baie lekker geëet by Steve's Pub."