Geverifieerde Resensie
The Island
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in The Island bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Dit is pragtig! As jy werklik wil rus en stilte soek is The Island jou bestemming."
"Plenty of tortoises and the Saturday market is amazing. The lagoon was so quiet and beautiful."
"Dit is 'n baie veilige en rustige plek om tuis te gaan. Daar is baie om te sien en te doen. Die strand en winkels is baie naby. My man kon met gemak die Island in sy rolstoel besigtig. Die paaie is veilig en rolstoelvriendelik. Sal dit beslis weer besoek. "