Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Tankwa Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tankwa Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 63 resensies.

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"'n Baie spesiale park! Glo dit sal baie mooi wees as dit 'n goeie reënseisoen is, maar andersins moet jy regtig 'n liefhebber wees van die "kleiner" dingetjies in die natuur!"

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Ons het, soos vele ander toeriste, een aand in Tankwa deurgebring, ons by die uitstekende Gannaga Lodge. Dit was 'n groot fout om net een aand hier oor te bly! In die Tankwa moet jy nie aan tyd gebonde wees nie. Die Tankwa is 'n tydlose omgewing wat as sulks geniet moet word. My volgende besoek sal definitief daarop ingestel wees om die Tankwa se ongerepte natuur, skoonheid en rustigheid wyer te ervaar en baie meer geniet."

Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

Gannaga Lodge

"Baie mooi natuur. Daar is min om te sien as dit by diere kom, maar die omgewing en natuur is ongelooflik. "

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 63
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang