Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1296 resensies.
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
245 Main Road"Kleinmond is 'n baie lekker plek. Ek en my gesin is elke maand in Kleinmond vir ontbyt en 'n uitstappie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"'n Rustige dorpie met pragtige plantegroei, maar maak jou reg vir winderige weerstoestande."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Seascape"Bettys Bay is a lovely vacation destination. The Harold Porter botanic garden is our favourite garden in South Africa, it has unspoiled fynbos and lovely walks. The area has a number of nice long mountain walks and shorter beach walks. The penguins are always fun to visit. These days there are some places to eat when one is not wanting to braai/cook."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Mountain Dew Guest Rooms"A perfect little place to breathe and relax away from the hustle and bustle of the city."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Protea Cottage"Aftree-dorpie met mooi ligging. Mooi vir oorbly vir aand of 2 maar nie langer met tieners nie!"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Bernards Breeze"Pragtige dorp, baie rustig en 'n wonderlike plek om te gaan ontspan."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Klein Uitkyk"It is a lovely, peaceful place. Just the place to be to unwind and enjoy the surroundings. Lovely lagoon and kayaks to enjoy."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Bietou"Rustige kusdorpie, ideale basis vanwaar die omgewing verken kan word. Uitstekende restaurante."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"Aangename verrassingspakkie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"We love the combination of mountains, sea, lakes, abundant fynbos and birds. The penguin colony and the Harold Porter Gardens are easily accessible and great destinations."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"Ongerepte natuur, voel of jy jou eie stukkie privaat strand het met bure ver vanaf jou."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Huisie-by-die-See"Netjiese, veilige, skoon dorp met vriendelike mense. Pragtige omgewing."
Fisherhaven, Suidkus Walvisroete
28 Duiker"Fisherhaven itself is a strange little village but Meerenbosch is a rare find. Set on a peninsula between a lagoon and the ocean, you can enjoy the best of both worlds."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Captain's Cabin"Fantastiese strand en lekker eetplekkies. Baie veilig en die kinders het die vryheid om alleen te stap en fiets te ry. Die bobbejane sorg vir konsternasie, mens moet net bedag bly."
"Ons het 23 jaar permanent daar gebly en sedert 1982 vakansiehuis daar gehad."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Lekkerus"Love the quiet little town. Beautiful pathways for walks and lovely beach and harbour."