Geverifieerde Resensie
Storms River
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Storms River bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 399 resensies.
"Lovely, small, homey villiage with friendly people and great entertainment."
"Baie dinge om in die omgewing te doen. Kort definitief 'n langer tyd om alles te kan doen."
"Pragtig, relatief afgeleë, ideaal vir mense wat wil ontspan en rus. Minder geskik vir mense wat restaurante, vermaak en winkels benodig."
"Ideale ligging vir 'n nag oor op pad Kaap toe. Die plaasatmosfeer was heerlik."
"The weather was the only drawback. We had booked the kayak, but couldn't do it due to the weather."
"Ongerepte natuur, baie mooi. Afwesigheid van 'n supermark bietjie ongerieflik, maar dit dra by tot die rustige atmosfeer."
"Lieflik om te stap na die Stormsriviermond en selfs die eeeste dag van die pragtige Otter-staproete. Vir kayak-liefhebbers, wonderlik om tussen die klowe in te ry of bungy jumping te doen."
"I love the town and the national park. I've been many times and will be back."