Verified Reviews
Stellenbosch Central
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch Central
Rated 4.6 out of 5 based on 112 reviews.
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Dis maklik bekombaar. Die klein winkelsentrum het als wat jy nodig het. Dis lekker stil, maar tog naby als. "
Die Boord, Stellenbosch Central
Magnolia Place Stellenbosch Guest House"Die middedorp is binne loopafstand. Daar is 'n supermark baie naby en Die Boord is 'n stil, rustige area. Vir my doeleinde was dit ideaal."
Die Boord, Stellenbosch Central
Absolute Bosch Guest House"Ek dink die Boord is stil en goed geleë."
Die Boord, Stellenbosch Central
Eikepark Self Catering"Dit is 'n mooi en rustige woonbuurt en ons het baie veilig daar gevoel."
Die Boord, Stellenbosch Central
Curious Giraffe"Oulike woonbuurt weg van die besige Stellenbosch middedorp. Het self vroeër jare daar gebly."
Die Boord, Stellenbosch Central
Absolute Bosch Guest House"Lekker sentrale area met toegang na al die roetes wat jy sal wil besoek."
Die Boord, Stellenbosch Central
Curious Giraffe"Woonbuurt, naby aan (stapafstand van) supermark in sentrum met restaurant (bedags), wegneemete-restaurante, OTM's ens. "
Die Boord, Stellenbosch Central
Curious Giraffe"Weg van die middedorp se gewoel en geraas, dog net enkele blokke daarvandaan. "
Die Boord, Stellenbosch Central
Eikepark Self Catering"Voel veilig, die uitstekende Spar is 'n groot bate en alles binne stapafstand vanaf die hoofdorp."
Die Boord, Stellenbosch Central
Boord Guesthouse"Die Boord is ideaal omdat dit so toeganklik is vanaf enige rigting. Dit is naby aan die dorp geleë, maar ook ver genoeg vanaf die studente bedrywighede."
Die Boord, Stellenbosch Central
Curious Giraffe"Dit is naby die studentedorp, maar nie deel daarvan nie, wat dit rustiger maak. Daar is goeie fasiliteite. Dit is naby die hoofweë."