Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 635 resensies.
"Lieflike plantegroei. Pragtige dorpie. Net jammer van die baie mere wat nie water het nie weens droogte."
"Die beheer en KZN Wildlife kyk mooi na die plek, daar is sekuriteit orals en die dorpie is pragtig. Cape Vidal was een van die beste strande nog waarin ons geswem het, en ons was al by baie strande oor die wêreld."
"St Lucia is stunning! Die dierelewe maak dit 'n baie spesiale plek. Die seekoeie loop sommer in die aande in die dorp en gras vreet. Cape Vidal het die lieflikste strand. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers!"
"Was baie beëndruk met omgewing en ek kon mooi foto's neem - wens julle almal sterkte toe met die droogte - sal graag die omgewing weer wou besoek as dit gereën het. "
"Was 'n ongelooflike ervaring om die seekoeie snags in die strate te sien. "
"Ons was basies op 'n voëlkyk vakansie en die bos en omgewing het 100% voldoen aan ons verwagtinge. "
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Annas Bed and Breakfast"Baie mooi dorpie. Ons kom van Richardsbaai wat so uur se ry weg is so ons ken St Lucia goed."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Ndiza Lodge and Cabanas"Game reserve and Cape Vidal were stunning!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Flamboyant Holiday Flats"Een van ons land se top-natuurbestemmings - dis hoekom ons so dikwels besoek aflê!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Oppi Rotse"Ek is versot op St Lucia. En nou dat die mond oopgemaak word sal die visse terugkeer en dan is ons weer daar elke jaar! St Lucia bly die beste plek om te rus en te "destress". Veilig daar en te lekker!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Little Eden St Lucia"Cape Vidal was awesome and is a must for every one visiting this area, the boat trip up the St Lucia Estuary was also very pleasant."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St. Lucia Wetlands Guest House"'n Pragtige plek met 'n besonderse atmosfeer."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Gerda's Place"Leuk, gezellig dorp. Goede winkels en veel te doen."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St.Lucia Holiday Cottages"Daar is baie om te doen soos diepseehengel, perdry in wildreservaat, boot ry op meer om seekoeie en krokodille van naby te sien, kaasfabriek besoek, krokodilplaas, restaurante met vars vis tot lekker lang stappies saam jou geliefdes of honde op die strand. Het elke oomblik geniet."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Luwandla No 15"Watertoevoer probleme - maar dit is 'n algemene probleem in die area."