Geverifieerde Resensie
St James
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St James bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 4 resensies.
"O ja! Ons was so honger die aand toe ons laat terugkom, toe ontdek ons 'n heerlike vars ciabatta, botter en konfyt. Wow, oulike gasheer en gasvrou!"