Indien jy Salt Rock besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Salt Rock.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Salt Rock Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Salt Rock accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Salt Rock akkommodasie
81 lekke plekke om te bly
Dolphin View Beach House is 'n ruim vakansiehuis in die kusdorpie Salt Rock, noord van Ballito en Shaka's Rock, in ...
Fairways Boutique Hotel is direk langs die hoofswemstrand in Salt Rock geleë. Dit is eksklusief ontwerp met net 12 ...
The Fairways
The Fairways is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die hartjie van Salt Rock, Ballito, bied. Dit is id...
10 Dash Apartment Dunkirk Estate
Canelands Beach Club & Spa is 'n luukse en eksklusiewe eiendom net 'n klipgooi vanaf Tiffany's Beach in Salt Rock. ...
Salt Rock Sands Penthouse
Salt Rock Sands Penthouse is 'n kontemporêre selfsorg-eenheid in Salt Rock langs die idillies Dolfynkus in KwaZulu-...
146 Sameja Drive, Dunkirk Estate
146 Sameja Drive, Dunkirk Estate is 'n woonstel in Ballito, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesin of groep vrien...
By The Beach selfsorg vakansiehuis is in Salt Rock, Noordkus, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir vriende en familie w...