Indien jy Potchefstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Potchefstroom.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Potchefstroom Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Potchefstroom accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Potchefstroom akkommodasie
158 lekke plekke om te bly
Green Door Guest Cottage - Noorderstraat bied selfsorgverblyf in Parys aan. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na ...
Art Nebula Guest House is in Parys in die Vrystaat. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek. ...
Kruger Huisie Parys is 'n lieflike selfsorghuis in Parys wat gerieflike verblyf aan 'n groep vriende of 'n gesin bi...
Lone Wolf's Lair is ’n unieke en privaat selfsorgkothuis met ’n grasdak op die oewer van die Vaalrivier in Lindesqu...
Losberg Lodge is 'n wildlodge op 'n privaat plaas, net 10 km vanaf Fochville in Gauteng. Dit is ideaal vir gaste wa...
Aan die oewers van die Mooirivier is Potchefstroom, die oudste dorp in die ou Transvaal-provinsie. Hierdie dorp is in November 1838 deur Hendrik Potgieter, die Voortrekkerleier, gestig. Sommige verwys na die plek as die "Stad van Deskundigheid" omdat dit 'n groot akademiese dorp is. (Die multikampus... Lees meer