Geverifieerde Resensie
Plattekloof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Plattekloof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."
"Plattekloof is 'n rustige area en het my aangenaam verras. Baie sentraal en 'n paar minute se ry na Kaapstad."
"Baie goed geleë t.o.v. Canal Walk, Kaapstad, Melkbosstrand en baie ander toerisme-aantreklikhede."