Indien jy Phalaborwa besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Phalaborwa.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Phalaborwa Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Phalaborwa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Phalaborwa akkommodasie
50 lekke plekke om te bly
Orangegecko Cottage
Bushveld Terrace Hotel on Kruger bied 'n kontemporêre wegbreek met 'n goeie ligging naby die Phalaborwa-hek na die ...
Iso'Bella Vita Guesthouse
Iso'Bella Vita Guesthouse is in Phalaborwa geleë wat as die sentrale hek na die Krugerwildtuin bekendstaan. Dit is ...
Phalaborwa Town Guest House
Wagon Wheels
Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se P...
Impala Chalets - Phalaborwa
A Traveller's Palm
Bushvilla's at Silonque
Bushvilla's at Silonque is in die eksklusiewe Silonque Vakansielandgoed geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf me...