Indien jy Parys besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Parys.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Parys Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Parys accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Parys akkommodasie
121 lekke plekke om te bly
River Rock Lodge
River Rock Lodge is op die oewer van die Vaalrivier in die buitewyke van Parys. Die verblyf beskik oor unieke eenh...
Gentle Breeze Retreat
Eliora Gastehuis
Eliora Gastehuis bied gerieflike B&B-verblyf in Parys, net 850 m vanaf die Vaalrivier. Die gastehuis het lugversor...
Ella's Cottage
Roamers Rest is 'n bekoorlike gastehuis in Parys op die oewer van die Vaalrivier. Dié huis is lekker naby die winke...
Jaloersplek Waenhuis Kothuis
3Ri4 is 'n luukse dubbelverdieping-selfsorghuis wat deur bome omring is en in 'n stil keeromstraat in Parys, naby d...
The Place Boutique Guesthouse
The Place Boutique Guesthouse is in Parys in die Noord-Vrystaat. Dit is net 10 m van die oewer van die magtige Vaal...
3023 Kingfisher is op die Parys Golf and Country Estate in Parys en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vrien...
Aan die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat le Parys, 'n pragtige plek met interessante winkels en aantreklikhede wat dit die ideale wegbreekplek naby Gauteng en Johannesburg maak. Die suspensieburg, wat in 1918 gebou is om die Gholfeiland met die dorp te skakel, is 'n unieke besienswaardigheid,... Lees meer