Geverifieerde Resensie
Park West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Park West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
"Die hospitaal en die een hoofpad is naby aan Park West en dan hoor mens die ambulanse as daar 'n noodgeval is en sekere motors wat probeer spog in die middel van die nag."
"The area is functional and convenient for parents travelling to the nearby schools (Eunice Girls High and Grey College)."
"Sentraal geleë. Abiento het die vermoë om jou te laat voel of jy in 'n rykmansbuurt woon."
"Vandat ons Park West ontdek het, bly ons in geen ander omgewing in Bloem nie."