Geverifieerde Resensie
Park Rynie
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Park Rynie bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Quiet place to go for if you want to get away from all the heavy traffic and busy places. The beach is clean, ample place to set up a gazebo for the day, not too busy. A lack of shops, take aways and restaurants though. The nearest shopping mall is Scottburgh. I would like to see shops there that you can do shopping at. "
"Park Rynie het genoegsame winkels vir die alledaagse inkopies en is 3 - 5 km van Scottburgh Mall af."
"Alhoewel Park Rynie 'n "vakansie"-dorp is, is die dorpie skoon en netjies. Dis rustig en helend van al die gejaagdheid van die groter dorpe en stede. Die mall is beslis 'n groot aanwins vir toeriste...nie nodig om te soek na winkels! Kan dalk doen met nog 'n restaurant of twee."
"Wonderlike klein plek. Baie rustig. Mense baie bedagsaam en help graag vreemdelinge. Baie plekke om te besoek rondom Park Rynie. Dit is mooi in die middel van alles. "