Geverifieerde Resensie
Panorama
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Panorama bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 10 resensies.
"Kroonstad was eens op 'n tyd 'n wonderlike dorp, maar is ongelukkig nou 'n rommelhoop."
"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."