Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Oos-Kaap
4.4/5

Lees regte resensies van Oos-Kaap van 6729 geverifieerde gaste.

Indien jy Oos-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Oos-Kaap.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Oos-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Eastern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Oos-Kaap akkommodasie

2926 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Oaktree

Selfsorg in Burgersdorp, BurgersdorpOos-Kaap
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Oaktree is 'n moderne selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n uitsig oo...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Denmark Farm Stay

Selfsorg in Nxuba (Cradock), Nxuba (Cradock)Oos-Kaap
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Denmark Farm Stay is 30 km buite Nxuba (Cradock) en 15 km vanaf die Mountain Zebra Nasionale Park geleë. Al die k...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense

Kei Rocks

Selfsorg in Keimond,  KeimondOos-Kaap
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)

Kei Rocks

Selfsorg in Keimond, KeimondOos-Kaap
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paa...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)

Gratis kansellasie
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense

Oasis is 'n gerieflike en outentieke drieslaapkamerhuis wat slaapplek aan 7 gaste bied in Nieu-Bethesda. Twee van...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R2 450
R 2 450 R 1 838
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)
Naweke 15% af!
Gratis kansellasie

Dolphins Stay

Selfsorg in Somerstrand, SomerstrandOos-Kaap
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)

Dolphins Stay is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is naby aa...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 130
per nag, vir 2 mense

Tsitsikamma Village Inn bied unieke akkommodasie vir paartjies, gesinne en avontuurlustiges in Stormsrivier op die ...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Vanaf
Vanaf R 2 130
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

En The Cow Jumped Over The Moon is 'n moderne, doelgeboude instansie wat in Nieu-Bethesda geleë is. Dit is die idea...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Meerkat is 'n gerieflike selfsorg-eenheid in die bekoorlike Oos-Kaapse dorpie, Nieu-Bethesda. Besoekers het 'n hee...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)

RyQ-C

Selfsorg in Wavecrest,  WavecrestOos-Kaap
Gratis kansellasie
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense
Weeksdae 20% af!
Gratis kansellasie

RyQ-C

Selfsorg in Wavecrest, WavecrestOos-Kaap
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense

RyQ-C is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of 'n klein gesin....

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R1 100
R 1 100 R 880
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Mountain Charcoal Guest House bied verblyf op ’n kleinhoewe in Lady Grey, Oos-Kaap. Dié gastehuis is naby verskeie ...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag (plek vir 2)

Langs 'n ellelange strand kronkel voetspore alleen in die sand. 'n Visstok bewe teen die branders wat breek. Rondom 'n rondawel strek die groen heuwels tot doer onder by die see. In die binneland vlieg 'n Knysna loerie met sy rooi vlerke oor die digte Tsitsikammawoud, en olifante wei luilekker in die...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang