Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 17752 reviews.
Jacobs Bay, Escape From Cape Town
Lavender @ C"Jacobsbaai is 'n pragtige dorp wat diep onder my vel ingeklim het."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Hills House and Flat"Ideaal vir 'n langnaweek-wegbreek. Beveel dit definitief aan."
Swellendam, Escape From Cape Town
Aanhuizen Guest House"Lief Swellendam en sy mense. Sal beslis dit weer besoek."
Rawsonville, Escape From Cape Town
ATKV Goudini Spa"Most beautiful country to drive through and service was excellent. They just need to check the electric poles that will be falling into the street, all is lying at an angle, probably after the storm, must do something about it before someone gets hurt."
Velddrif, Escape From Cape Town
Riverview"Het ons verbaas. Lekker eetplekkies en baie billik. Mooi dorp."
Yzerfontein, Escape From Cape Town
139 Dassen"Ons was verras met al die moontlikhede, soos stappaadjies en lieflike uitsigte wat Yzerfontein gebied het."
Citrusdal, Escape From Cape Town
Little Eden at Buffelspad"Typical West Coast town. Very very busy on Friday afternoons and Saturday business hours."
Paternoster, Escape From Cape Town
The Loft on Malmok"Die restaurante by die waterfront was leeg en dit was ietwat verrassend. Net buite die dorp het ons die lekkerste koffie en ontbyt gehad by 'n plekke genaamd Mondvol. Rustige dorpie wat besig is om uit te brei."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Elm Tree Guest Farm"Baie mooi natuur, maar die omgewing nie na omgesien nie -paaie sleg."
Elands Bay, Escape From Cape Town
Fork West Holiday Apartment - Ground Floor Unit 3"Naweek bestemming. Sal nie langer daar vertoef nie."
"Die straatnaamborde is nie voldoende nie, nie in die hoofstraat of systrate nie. Het vreeslik gesukkel om die lodge te kry van die Hoofweg se kant."
Hermanus, Escape From Cape Town
Hermanus Champagne Accommodation"Visit Hermanus frequently through the year. Nice shops and restaurants."
Riebeek-Kasteel, Escape From Cape Town
Amboss"Dis 'n pragtige dorp in 'n baie mooi omgewing wat ons beslis weer sal besoek."
Robertson, Escape From Cape Town
Stay @ Adderley 16"Beautiful scenery around the town of Robertson. There are many wine estates and restaurants. Peaceful and safe to walk around."
Wellington, Escape From Cape Town
Sauvignon Country Lodge"Pragtige, rustige dorpie. Mooiste kerk en vriendelike mense."
Langebaan, Escape From Cape Town
Langebaan Anchor's Down"Very lovely and safe but locals are not so friendly."
Bot River, Escape From Cape Town
Klein Koraalboom"Oulike plek met 'n paar goeie restaurante. Naby aan Kleinmond en Hermanus vir meer aktiwiteite."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
On Par Selfsorg"Beautiful, tranquil place. I want to own property here."
Witsand, Escape From Cape Town
Suzys Accommodation"Witsand is 'n baie skoon en netjiese dorpie. Natuurskoon baie mooi. Die plaaslike inwoners hou die dorp netjies en is baie vriendelik. Baie dankie daarvoor."
Caledon, Escape From Cape Town
The Vintage Crane Guest House"Pragtige dorpie en vriendelike mense."