Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1530 resensies.
"Ry net deur Vryburg as halfwegstop. Besige klein dorpie, maar alles wat jy benodig is beskikbaar. Mense baie hulpvaardig."
"Vyf is seker hoog, maar met die verbetering aan die veiligheid in die dorp en die "potholes" verdien hulle 'n 5, want daar word 'n poging aangewend. Orals is mense besig om "potholes" toe te maak. Die hele dorp is vol "sekuriteit" mense wat kyk dat rondlopers nie skade aanrig nie. Ons was daar vir besigheid en het die hele dorp deurgery en nie een keer onveilig gevoel nie. Ek dink Vryburg verdien krediet vir wat hulle doen."
"A few back roads need attention, but the freeway is a pleasure to drive on, R512 through to the N4, nice work. The town is pleasant and welcoming. Looking forward to visiting the area more often."
"Ons hart sal altyd by RTB lê. Mense van RTB is net ander tipe mense. Altyd vriendelik en hou daarvan om te kuier."
"Gaan altyd daarheen, want ek bly in Vereeniging, so dis naby aan die huis indien daar 'n noodgeval is."
"Genoeg om te doen en verskeidenheid akkommodasie - party pryse uitspattig vir die gemiddelde huishouding."