Verified Reviews
Nature's Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Nature's Valley
Rated 4.9 out of 5 based on 105 reviews.
"Nature's Valley is sentraal aan meeste toeriste-aantreklikhede. Definitief 'n bucket list plekkie."
"Die juweel van die Tuinroete. Goggatjies gesien wat ek as kind laas gesien het."
"Nature's Valley is asemrowend! Strand en berge en strandmeer is baie mooi en heerlik vir stap, oefen, swem, roei en fietsry."
"Pragtige natuurskoon. Rustig en stil. Baie skoon dorpie."
"Great place, quiet beach and nicely off the beaten track. Go explore the old Blou Krans pass."
"Beautiful! Great for hiking, walking, fishing, picnicking, kayaking, bird watching and enjoying the great outdoors."
"Pragtig, maar die restaurant en winkel is toe op Maandae. Niemand het dit vir ons voor die tyd gesê nie en ons moes Plettenberbaai toe ry om iets te kry om te eet en drink."
"Dit is die perfekte bestemming vir mense wat graag uit die stad wil kom! Dit is wonderlik groen en privaat. Daar is baie staproetes en dit is heerlik om met fietse die strate vol te ry. Dit is ongelooflik skoon en die mense is oneindig vriendelik."
"Be sure to pop in to Nature’s Way farm stall for fresh vegetables, excellent cheese and delicious baked goods."
"Baie mooi en genoeg wandelpaaie en groot strand. Ongelukkig, eintlik gelukkig vir daardie gebied, was daar volop reën wat so nodig was. Die restaurant het ons gelukkig besig gehou."