Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
455 lekke plekke om te bly
Ons Fontein is 'n selfsorghuis in Langebaan. Dis naby Club Mykonos Casino en die strand. Dié ruim vakansiehuis het...
The Stagger Inn is 'n ruim selfsorghuis in Langebaan in die Weskus en is perfek vir gesinsvakansies. Dié verblyf b...
Flamingo's Place 1
Langebaan Anchor's Down
Langebaan Anchor's Down bied basiese selfsorgverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se perseel in Langebaan, 'n ...
Thali Thali Game Lodge is aan die Weskus geleë en beskik oor 3 chalets en 5 glanskamptente wat in 'n sirkel rondom ...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer